Werknemers van die Tswaing Munisipaliteit het 16 dae na hul kontraktuele ooreenkoms vir ontvangs van betaling hulle salarisse ontvang. Tswaing Munisipaliteit het nie die vermoë gehad om salarisse te betaal nie. Werkers het kennisgewings ontvang waarin bevestig is dat die aftrekkings vir hul bybetalings by hule pensioenfondse vir die afgelope 3 maande nie ontvang is nie. Werkers het gedurende hierdie periode wel by die werk opgedaag maar geweier om te werk totdat salarisse ontvang is. (more…)