Ons belastingbetalersverenigings as gemeenskapsgebaseerde organisasies is geregtig om beswaar te maak teen ‘n munisipale begroting alvorens dit goedgekeur is. (more…)
Archive for July, 2010
Verwerping van Munisipale Begrotings
Saturday, July 17th, 2010Status Quo Twaing Munisipaliteit
Friday, July 16th, 2010Werknemers van die Tswaing Munisipaliteit het 16 dae na hul kontraktuele ooreenkoms vir ontvangs van betaling hulle salarisse ontvang. Tswaing Munisipaliteit het nie die vermoë gehad om salarisse te betaal nie. Werkers het kennisgewings ontvang waarin bevestig is dat die aftrekkings vir hul bybetalings by hule pensioenfondse vir die afgelope 3 maande nie ontvang is nie. Werkers het gedurende hierdie periode wel by die werk opgedaag maar geweier om te werk totdat salarisse ontvang is. (more…)
The Ethics of Withholding Rates – Landman and Hoffman
Friday, July 9th, 2010Paul Hoffman, SC, expresses his opinion with regard to the legal opinion expressed by SP Rosenberg. W Landman also contributes an essay regarding the ethics of withholding rates. (more…)
Ratepayers Bulletin No 38
Friday, July 9th, 2010Vaaloewer: Carl Scholtz sent me a very interesting and professional newsletter for ratepayers in their area. Anyone who wants a copy can contact Carl at carl.scholtz@sasol.com (more…)